Zygmunt Bauman | |
Zygmunt Bauman in 2014
| |
Gebore | Poznań, Pole | 19 November 1925
---|---|
Oorlede | 9 Januarie 2017 (op 91) Lees, Yorkshire, Engeland |
Nasionaliteit | Pole |
Vakgebied | Etiek, politieke filosofie, sosiologie, postmoderniteit |
Alma mater | Universiteit van Warskou London School of Economics |
Bekend vir | Moderniteit se stryd met dubbelsinnigheid |
Beïnvloed deur | Karl Marx, Georg Simmel, Antonio Gramsci, Hannah Arendt, Theodor Adorno, Jacques Derrida, Alain Touraine |
Invloed op | Peter Beilharz, Keith Tester |
Zygmunt Bauman (Poznań, 19 November 1925 – Leeds, 9 Januarie 2017) was 'n Pools-Britse sosioloog en filosoof van Joodse afkoms. In die 1980's het hy bekendheid verwerf met sy boeke oor die moderniteit. Bauman was 'n professor in sosiologie aan die Universiteit van Warskou, die Universiteit van Tel Aviv en die Universiteit van Leeds. Hy was ook besoekende professor aan die Universiteit van Berkeley, Yale Universiteit, Canberra, St John's en die Universiteit van Kopenhagen.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search